
Terapiehond maak geskiedenis
’n Terapiehond met die naam Toffee Beanz het geskiedenis gemaak toe sy gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gebruik is om ’n jong getuie tydens strafregtelike verrigtinge te ondersteun. Dit is
Die Afrikaanse Stasie!

’n Terapiehond met die naam Toffee Beanz het geskiedenis gemaak toe sy gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gebruik is om ’n jong getuie tydens strafregtelike verrigtinge te ondersteun. Dit is

Die departement van justisie sê dat hulle nie genoeg geld het om die koste van die ses maande lange verlenging van die Madlanga-kommissie, te dek nie. Die nasionale tesourie het

President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gemaan om vreemdelinge haat te verwerp en die oppergesag van die reg te handhaaf. Dit volg te midde van ’n vlaag aanvalle op buitelanders in

Die departement van binnelandse sake het nóg sewe amptenare ontslaan. Dit bring die totaal sedert Julie 2024 op 63 te staan. Sestien amptenare is ook ontslaan wat met interne dissiplinêre prosesse

Die streekhof in Modimolle het die aansoek van die drie vermeende beskuldigdes in die Phala Phala-saak om vrygespreek te word, van die hand gewys. Landdros Peter Manthatha het beslis dat

Die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het sy vertroue uitgespreek in die nuwe waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane. Sy is deur president Cyril Ramaphosa aangestel nadat Fannie Masemola voorlopig geskors is