Luister nou

Portefeuljekomitee vertrou Dimpane se aanstelling

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die parlement se portefeuljekomitee oor polisie het sy vertroue uitgespreek in die nuwe waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane.

Sy is deur president Cyril Ramaphosa aangestel nadat Fannie Masemola voorlopig geskors is oor ’n omstrede tender van R360-miljoen-rand.

Die komitee se voorsitter Ian Cameron sê Dimpane het waardevolle ervaring in die bekamping van korrupsie in verkryging.

Hy voeg by dat daar druk sal wees vir verdere skorsings binne die polisie se voorsieningskettingbestuur.

Gewilde Nuus

Plaas

AfriForum weerlê mites oor grondbesit

Fotokrediet: Newsday

Polisie nader die private sekuriteitsbedryf voor 30 Junie

Fotokrediet: Exquisite Coasts

Port Alfred staan naamsverandering teen

Reint Dykema

RNE help om Bela-wet te keer

Ekonomiese groei

Reserwebank waarsku teen stadiger ekonomiese groei

Ander Nuus Artikels

Spaarvarkie
Meningsopname: SA’ners beplan te laat vir aftrede
Fotokrediet: Times of Eswatini
Cat Matlala pleit skuldig
Fotokrediet: Bok Radio
DA-leier: Frustrasie moenie in haat ontaard nie
Plaas
AfriForum weerlê mites oor grondbesit
Fotokrediet: Newsday
Polisie nader die private sekuriteitsbedryf voor 30 Junie

Luister nou