Luister nou

Terapiehond maak geskiedenis

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Terapiehond met die naam Toffee Beanz het geskiedenis gemaak toe sy gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gebruik is om ’n jong getuie tydens strafregtelike verrigtinge te ondersteun.

Dit is glo die eerste keer in Suid-Afrika dat ’n terapiehond ’n kind in die hof bystaan.

Die Jelly Beanz Stigting sê die hofproses kan vir kinders wat misdade aanskou het, baie intimiderend en selfs traumaties wees, aangesien hulle moeilike gebeure moet herroep in ’n formele omgewing.

Die organisasie sê die gebruik van ’n terapiehond help om kinders emosioneel te ondersteun en maak dit makliker vir hulle om te getuig.

Gewilde Nuus

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Ander Nuus Artikels

Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke
Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp
Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

Luister nou