
Ramaphosa sal nie bedank nie
President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie. Die president – wat die land kort ná 20:00 oor sy planne na afloop van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor
Die Afrikaanse Stasie!

President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie. Die president – wat die land kort ná 20:00 oor sy planne na afloop van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor

Twee senior polisiebeamptes wat deur die Politieke Moorde-Taakspan in hegtenis geneem is, verskyn vandag in die Kempton Park-landdroshof. Volgens berigte is die beamptes die Gautengse hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa,

Die National Coloured Congress-leier Fadiel Adams het in Pinetown aangekom voor sy eerste verskyning in die Pinetown-landdroshof in KwaZulu-Natal. Hy staan tereg op aanklagte van bedrog en die dwarsboming van

Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, is vanmiddag deur die taakspan teen politieke moorde in hegtenis geneem. Dit volg nadat ’n J50-lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik is

Die DA het Vrydag op Werkersdag sy bloudruk vir die herstel van Pretoria bekendgestel. Die DA se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, Cilliers Brink, het die party se verkiesingsmanifes aan die

Die departement van binnelandse sake het twee senior beamptes geskors nadat vals verwysings – wat glo deur kunsmatige intelligensie geskep is – in ’n nuwe beleidsdokument opgemerk is. ’n Onafhanklike