Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

Valke ondersoek waarnemende polisiehoof ná klag

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Puleng Dimpane, is onder die soeklig nadat die Valke moontlike finansiële wanbestuur ondersoek. Dit volg nadat die waghondgroep, Public Interest SA, ’n klag ingevolge die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ramaphosa verleng Madlanga-kommissie

President Cyril Ramaphosa het die spertyd van die Madlanga-kommissie van ondersoek na korrupsie en misdadigheid in die strafregstelsel verleng. Die paneel, wat hul werk teen die einde van Augustus moes

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Julius Mkhwanazi word weer in hegtenis geneem

Die geskorsde adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, is tydens ‘n operasie van die Kommissie se Aanbevelings-taakspan in hegtenis geneem. Hy is een van vier huidige en voormalige werknemers van die Ekurhuleni-metro

Lees Meer »
Iets gemis?

Renosterhoring aansoek van die hand gewys

Die Noord-Kaapse Hooggeregshof het die regering se aansoek om verlof tot appèl oor die uitvoer van renosterhoring van die hand gewys. Die uitspraak beteken dat permitte vir die uitvoer van

Lees Meer »

Luister nou