Luister nou

Julius Mkhwanazi word weer in hegtenis geneem

Deur Marelize Maré

Die geskorsde adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, is tydens ‘n operasie van die Kommissie se Aanbevelings-taakspan in hegtenis geneem.

Hy is een van vier huidige en voormalige werknemers van die Ekurhuleni-metro wat oornag aangekeer is.

Die voormalige stadsbestuurder van Ekurhuleni, Imogen Mashazi, is ook beveel om haar by haar naaste polisiestasie aan te meld.

Mkhwanazi is reeds op borgtog van R30 000 in ‘n afsonderlike saak waarin hy en die munisipale bestuurder, Kagiso Lerutla, van bedrog, korrupsie en regsverydeling beskuldig word.

Gewilde Nuus

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Ander Nuus Artikels

Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat
Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig
Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig
Medies - Netwerk24
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Luister nou