
Kaapstad sal eie speurtak teen misdaad begin
Die Kaapstad-metro gaan sy eie metropolisiespeurtak op die been bring om bendegeweld en misdaad hok te slaan. Die DA-leier en burgemeester van dié metro, Geordin Hill-Lewis, het vandag ’n optog
Die Afrikaanse Stasie!

Die Kaapstad-metro gaan sy eie metropolisiespeurtak op die been bring om bendegeweld en misdaad hok te slaan. Die DA-leier en burgemeester van dié metro, Geordin Hill-Lewis, het vandag ’n optog

Die staat hou die veroordeelde Tsjeggiese dwelmhandelaar, Radovan Krejcir, verantwoordelik vir die jarelange vertragings in sy nasionale bedrogsaak. Dit volg nadat Krejcir die landdroshof in Palm Ridge versoek het om

Die parlementêre ad hoc-komitee wat korrupsie in die land se strafregstelsel ondersoek, het geen bewyse gevind wat daarop dui dat die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu en ander senior

Die vermeende misdadiger, Vusimuzi “Cat” Matlala het sy pleitooreenkoms met die staat in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria teruggetrek. Sy regsverteenwoordiger het bevestig dat Matlala die ooreenkoms laat vaar het nadat hy

Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, eis dat president Cyril Ramaphosa dringend ’n minister van polisie vas moet aanstel. Hy sê dat Firoz Cachalia reeds nou al ’n jaar lank in die

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Puleng Dimpane, is onder die soeklig nadat die Valke moontlike finansiële wanbestuur ondersoek. Dit volg nadat die waghondgroep, Public Interest SA, ’n klag ingevolge die