Luister nou

Landbou

Gewildste Nuus

Uitspraak word as oorwinning beskou

’n Hofuitspraak wat private betrokkenheid by die bekamping van bek-en-klouseer moontlik maak, word deur landbou- en boerderygroepe as ’n groot oorwinning vir veeboere beskou. Volgens organisasies soos Saai, Sakeliga en

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Afrika-varkpes in Gqeberha aangemeld

’n Uitbreking van vermoedelik Afrika-varkpes het in Gqeberha ’n aantal varkvrektes veroorsaak, met nagenoeg ’n dosyn karkasse wat die afgelope week in die Grogro-gemeenskap naby Sherwood gevind is. Die plaaslike

Lees Meer »
Landbou

Dié stroper streef na doeltreffendheid

James Kemp Case IH kan met hulle AF9-stroper toegang tot ’n nuwe markaandeel verkry. Dié stroper is die afgelope week tydens die Nampo-oesfees net buite Bothaville bekendgestel. Volgens die uitvoerende

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Steenhuisen tevrede met BKS-inentingsveldtog

Die minister van landbou, John Steenhuisen, het die vordering van die landswye inentingsveldtog teen bek-en-klouseer geloof. Steenhuisen het ’n besoek in Hazyview, Mpumalanga, afgelê om die inentingsproses te monitor. Hy

Lees Meer »
Gesondheid

Agri Wes-Kaap vra strenger beheer

Agri Wes-Kaap doen ’n beroep op streng beheermaatreëls in die George-kwarantyngebied ná ’n nuwe bek-en-klouseer-geval daar bevestig is. Die uitbraak is op ’n klein beesplaas naby George, binne die bestaande

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Kabinet tevrede met BKS-vordering

Die kabinet sê dat hy tevrede is met die vordering wat die nasionale inentingsveldtog teen bek-en-klouseer (BKS) gemaak het. Volgens die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, is sowat 2,6

Lees Meer »

Luister nou