
AfriForum nader hooggeregshof oor Onteieningswet
Die burgerregte-organisasie, AfriForum gaan vandag na die Hooggeregshof in die Wes-Kaap om die grondwetlikheid van Suid-Afrika se Onteieningswet uit te daag. Die verhoor van 2 tot 4 Maart sal bepaal
Die Afrikaanse Stasie!

Die burgerregte-organisasie, AfriForum gaan vandag na die Hooggeregshof in die Wes-Kaap om die grondwetlikheid van Suid-Afrika se Onteieningswet uit te daag. Die verhoor van 2 tot 4 Maart sal bepaal

Die landbou-organisasie, Saai, het onlangs ‘n meningspeiling onder meer as 2 000 boere in die land gedoen en daarvolgens het die departement van landbou se leierskap die vertroue van produsente

Die jongste nasionale syfers toon dat slegs 8 315 beeste, uit ‘n kudde van nagenoeg 14-miljoen beeste in Suid-Afrika, tot duver teen bek-en-klouseer ingeënt is. Die Wes-Kaap het ook reeds

President Cyril Ramaphosa het tydens sy byna twee-uur-lange Staatsrede bekend gemaak dat ’n taakspan in die lewe geroep sal word om die oorhand oor die bek-en-klouseer-krisis in die land te

Die VF Plus het sy skok uitgespreek nadat die minister van landbou, John Steenhuisen, die vooraanstaande veearts, dr. Danie Odendaal se lidmaatskap van die ministeriële taakspan vir staatsbeheerde siektes beëindig

Die Motorbedryf Vereniging, MISA, sê hy verwelkom Suid-Afrika se insluiting in die verlenging van die Wet op Afrika Groei en Geleenthede en sê dit sal die land se voertuig en