
Bek-en-klou: Georganiseerde landbou vra vir ingryping
Redaksie In ’n gesamentlike mediaverklaring het verskeie landbou-organisasies in Limpopo gevra dat die provinsie se grense strenger bewaak moet word en dat diegene wat diere onwettig vervoer ’n boete in




