
Agoa vir nog ‘n jaar verleng
Die Wet op Afrika Groei en Geleenthede het die goedkeuring vir die Amerikaanse Senaat gekry om vir nog ‘n jaar verleng te word. Dit volg ná uitgebreide beraadslaging deur wetgewers
Die Afrikaanse Stasie!

Die Wet op Afrika Groei en Geleenthede het die goedkeuring vir die Amerikaanse Senaat gekry om vir nog ‘n jaar verleng te word. Dit volg ná uitgebreide beraadslaging deur wetgewers

Die Gautengse regering het sy pogings verskerp om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk en het die provinsie se status as ’n nasionale logistieke spilpunt, as ’n belangrike risiko-faktor uitgewys.

Die DA se raadslid in die Barberton-munisipaliteit, Philip Minnaar, het bevestig dat ‘n goedgekeurde professionele persoon en die senior bestuurder van die damveiligheidskantoor van die departement van water en sanitasie

Walter Ernst Vrystaat Landbou het sy skok uitgespreek ná twee plaasaanvalle die afgelope naweek. ’n Bejaarde boer is in Bultfontein aangerand en vir byna ’n dag lank in haar motor se kattebak in uiterste hitte toegesluit voordat sy gered is. In

Walter Ernst Die Departement van Landbou het ’n omvattende tienjaarstrategie bekendgestel om die verspreiding van bek-en-klouseer landwyd te stuit. Dié aansteeklike virus het reeds na agt provinsies in die land

Marelize Maré Die verlenging van die Wet op Afrika Groei en Geleenthede, Agoa, het sterk steun in die VSA se Huis van Verteenwoordigers ontvang en moet nou deur die Senaat