Luister nou

Uitspraak word as oorwinning beskou

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Hofuitspraak wat private betrokkenheid by die bekamping van bek-en-klouseer moontlik maak, word deur landbou- en boerderygroepe as ’n groot oorwinning vir veeboere beskou.

Volgens organisasies soos Saai, Sakeliga en Vrystaat Landbou bevestig die uitspraak dat die private sektor ’n groter rol kan speel waar staatsinmenging nie doeltreffend was nie.

Die uitspraak volg ná langdurige spanning oor die staat se beheer oor die bekamping van Bek en Klouseer, met kritici wat sê die staat het nie daarin geslaag om die siekte effektief te beheer nie.

Die VF-Plus sê hy het deurentyd daarop gewys dat die private sektor se hulp verwelkom, eerder as vermy moet word.

Die party se LP en hoofwoordvoerder oor landbou, dr Wynand Boshoff, sê dit is duidelik dat die politieke vraag toenemend gaan wees om die staat te dwing om funksies wat dit nie meer kan vervul nie, aan ander oor te laat.

Gewilde Nuus

Petrolpomp brandstof

Regering maan teen brandstof-paniekaankope

Bemarkingsoproepe

Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Fotokrediet: EWN

Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Ander Nuus Artikels

Matrieks
Umalusi gereed vir matriekeindeksamen ondanks tekort aan nasieners
Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op die jongste plaasmoord
Fotokrediet: Remitly
SA se finansiële vertroue bly stabiel
Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Luister nou