
Jake White verlaat die Blou Bulle
“Ek wens die Bulle alle sterkte toe. White sluit sy mediaverklaring af met: Hou die Blou Bo!”
Die Afrikaanse Stasie!
“Ek wens die Bulle alle sterkte toe. White sluit sy mediaverklaring af met: Hou die Blou Bo!”
Meer as ’n dekade nadat die Gauteng Freeway Improvement Project (GFIP) van stapel gestuur is, betaal die provinsie steeds bloedgeld vir ’n e-tolstelsel wat nooit volhoubaar was nie.
Die VF Plus se koukusleier in die Metro, Grandi Theunissen, sê hy wil weet hoe dit gebeur het dat sensitiewe inligting gepubliseer kon word voor daar ’n geleentheid was om
Patricia de Lille onthou hom as ’n uitstaande voorsitter van interregeringsforums en dat sy vergaderings ten alle tye gekenmerk was aan stiptheid, duidelikheid van doel en uitkomste.
Die ontploffing het Dinsdagaand, Amerikaanse tyd, plaasgevind slegs enkele dae voordat Amerika se onafhanklikheid op 4 Julie gevier word.
Die meer as 24 000 buitelanders in die land se gevangenisse kos die staat R460 per dag per gevangene, of R11-miljoen per dag vir al die buitelanders.