
G’n bykomende befondsing vir March and March-optogte, sê polisie
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sal geen bykomende fondse beskikbaar stel vir die beplande optogte van die drukgroep March and March nie. Die adjunkpolisiekommissaris vir sigbare polisiëring, Tebello Mosikili sê dat bestaande




