Luister nou

Iets gemis?

Gewildste Nuus

Dr Danie Langner word vereer

Die besturende direkteur van die Kultuurtuiste, wat die FAK, Voortrekkermonument en die Erfenisstigting insluit,  dr. Danie Langner, is gisteraand by ’n glansgeleentheid in Johannesburg deur die Afrikanerbond vereer as die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Showmax gaan groet

Die Showmax-stromingskanaal sal in die nabye toekoms gestaak word. Die Showmax-raad het ‘n kort rukkie gelede dié aankondiging gemaak en sê sy besluit volg na ’n omvattende hersiening en fokus

Lees Meer »
Gewildste Nuus

President Ramaphosa waarsku bendes

President Cyril Ramaphosa het georganiseerde misdaad en bendes gewaarsku dat die regering dit doelbewus gaan ontbind. Hy sê ’n nuwe inisiatief, gelei deur die land se beste kundiges, sal met

Lees Meer »
Gewildste Nuus

LYK dit of sy nóg lewe?!

‘n Tak van Capitec-bank in Stanger in KwaZulu-Natal is gister tydelik gesluit, nadat die familie van ‘n oorledene die liggaam daar ingedra het. Die gebeure het tot groot konsternasie gelei

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Reserwebank wil prima uitleenkoers afskaf

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank beplan om die prima uitleenkoers, wat banke as verwysing vir kliënte se leningskoste gebruik, veral vir huislenings, af te skaf. Volgens die SARB het die uitleenkoers sy

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Robert Duvall sterf

Die bekende Hollywood-akteur, Robert Duvall, wat meestal rolle as mafia-leier, soldaat en vlieënier vertolk het, is Sondag in die ouderdom van 95-jaar by sy huis in Virginia oorlede. Duvall het

Lees Meer »

Luister nou