
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
Tot die 21e Julie sal kantore tot 18:00 die aand oop wees – instede van die gebruiklike 16:00 die middag.
Die Afrikaanse Stasie!
Tot die 21e Julie sal kantore tot 18:00 die aand oop wees – instede van die gebruiklike 16:00 die middag.
Cameron meen die polisie se vertroue is in die slag en het ’n dringende oudit van die polisiebestuur en misdaadintelligensie-eenheid geëis, sowel as ’n parlementêre debat oor die polisiediens se
Owerhede meen die dodetal sal sekerlik styg met meer storms wat in die volgende 24-48 uur verwag word.
Ramaphosa sê dit is noodsaaklik dat die integriteit van die land se veiligheidsdienste beskerm word en dat die oppergesag van die reg bevestig word.
Musk meen Amerikaners leef in ‘n sogenaamde eenpartystelsel-land en nié in ‘n demokrasie nie.
Bidvest het in ‘n skrywe aan sy voltydse werknemers ‘n beursprogram vir skoolgaande kinders van graad 4 tot graad 12 aangebied indien die werknemers minder as R15 300 per maand