
R836 miljoen-suurstofkontrak deurspek met onreëlmatighede
30 Julie 2025 Die 800-miljoenrandse suurstofaanlegtender wat deur die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, die IDT, aan die diensverskaffer, Bulkeng, en ander private kontrakteurs toegeken is, is deurspek met sistemiese verkrygingsonreëlmatighede en bedrog.




