
Baby savers wil babahouers behou
Die organisasie en die departement is in ‘n regstryd gewikkel ná die departement se besluit in 2023 dat die praktyk om baba’s in veilige houers te plaas, onwettig is.
Die Afrikaanse Stasie!

Die organisasie en die departement is in ‘n regstryd gewikkel ná die departement se besluit in 2023 dat die praktyk om baba’s in veilige houers te plaas, onwettig is.

Die diens het tans ’n agterstand van bykans 14 000 en sommige monsters is steeds onaangeraak terwyl ander steeds die finale goedkeuring van ’n patoloog vereis.

Volgens ’n mediaverklaring van die DBV se tak in Pretoria kan die siekte honde se longe, ingewande, brein, oë en vel aantas en dit versprei deur middel van direkte aanraking,

Die wetsontwerp, wat die Amerikaans-Suid-Afrikaanse Bilaterale Verhoudinge-hersieningswet heet, wil onder meer sanksies teen ANC-amptenare instel en Suid-Afrika van die Wet op Afrika-groei en geleenthede, Agoa, uitsluit.

Volgens Gauteng se LUR vir gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, is byna 130 kinders onder die ouderdom van vyf elke jaar weens wanvoeding in die provinsie dood. Die afgelope jaar is meer

31 Julie 2025 Statistiek Suid-Afrika se halfjaarbevolkingsraming toon dat Suid-Afrikaners langer leef. Volgens SSA sal Suid-Afrikaners 12 jaar ouer word as teen die draai van die eeu vanweë vooruitgang in