
Kommer oor die toename in tienerswangerskappe
Daar is toenemende kommer oor die hoë aantal tieners wat oor die feestyd geboorte geskenk het.
Die Afrikaanse Stasie!

Daar is toenemende kommer oor die hoë aantal tieners wat oor die feestyd geboorte geskenk het.

Gautengse inwoners moet voorbereid wees op moontlike ontwrigting van watervoorsiening van môre tot Maandag.

Die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap, in vennootskap met die Stellenbosch Universiteit, het vir die eerste keer in Suid-Afrika ’n volledige beenoordrag- en ledemaatverlengingsprosedure uitgevoer.

Die cholera-entstof deur Biovac is amptelik by die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Soweto, Gauteng deur die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi en die adjunkministers van wetenskap en tegnologie,

Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi het maatskappye wat deel van misdaadsindikate was wat by die plundering van die R2 miljard by die Tembisa-hospitaal betrokke was, gewaarsku dat hulle

In ‘n verklaring wat die party uitgereik het, sê die VF Plus dat ‘n oorsigbesoek afgelê is aan die Andries Scribante-woonstelblok in Casonstraat, waar sowat 200 bejaardes woon. Hulle sê