Luister nou

Gesondheid

Gesondheid

Steenhuisen verdedig sy besoek

Die minister van landbou, John Steenhuisen, het sy onlangse besoek aan Suid-Amerika verdedig en gesê dit was noodsaaklik om Suid-Afrika se reaksie op bek-en-klouseer te versterk en ’n volhoubare toevoer van

Lees Meer »
Gesondheid

Nasionale Instituut waarsku oor griep

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes waarsku dat griepgevalle reeds begin toeneem voor die winterseisoen. Klinieke ontvang nagenoeg 18 500 dosisse enstof en daar word verwag dat alle fasiliteite teen

Lees Meer »
Gesondheid

DA lê hartchirurgie-skandaal bloot

Die DA in Gauteng beweer hartpasiënte sterf weens swak chirurgiese uitkomste by die kardiotorakale afdeling van die Charlotte Maxeke Johannesburg-hospitaal. Die party se skadu-LUR vir gesondheid, Jack Bloom, sê ’n senior

Lees Meer »
Gesondheid

Reguleringsowerheid verduidelik herroeping van Citro-Soda

Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Reguleringsowerheid gaan vandag ’n mediakonferensie hou oor die herroeping van spesifieke bondels Citro-Soda vanweë ’n moontlike besmetting by die Adcock Ingram-fabriek in Clayville, Johannesburg. Die herroeping geld

Lees Meer »

Luister nou