Luister nou

Steenhuisen verdedig sy besoek

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van landbou, John Steenhuisen, het sy onlangse besoek aan Suid-Amerika verdedig en gesê dit was noodsaaklik om Suid-Afrika se reaksie op bek-en-klouseer te versterk en ’n volhoubare toevoer van entstowwe te verseker.

Steenhuisen het kritiek van politieke partye en organisasies ontvang oor die hantering van die uitbrekings, maar sê hy bly verbind tot samewerking tussen die openbare en private sektor.

Die koste van internasionale entstowwe word op nagenoeg R644-miljoen geraam.

Steenhuisen het intussen die nasionale inentingsplan gepubliseer wat voorsiening maak vir private inenting van diere onder streng voorwaardes.

Hy sê Suid-Afrika verwag om teen die einde van die maand 15 miljoen dosisse entstof ingevoer te hê.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Fotokrediet: Solidariteit netwerk

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Boer tot bord

Wanneer ’n boer vermoor word ….

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

Ander Nuus Artikels

Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede
Fotokrediet: EWN
Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid
Fotokrediet: VF Plus
RDK beveel drie regters aan
Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Luister nou