Luister nou

Verslag toon dat openbare gesondheidsdienste ‘n krisis beleef

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Verslag van die Rural Health Advocacy Project wys dat openbare gesondheidsdienste in landelike gebiede in Suid-Afrika in ’n ernstige krisis is.

Volgens die verslag het slegs 54-komma-9-persent van klinieke in 2019 en 2020 aan minimum standaarde vir behoorlike gesondheidsorg voldoen, met provinsies soos Limpopo, die Oos-Kaap en die Noord-Kaap wat die swakste presteer het.

Sekere distrikte, insluitend Vhembe en OR Tambo, toon besonder lae vlakke van sogenaamde “ideale klinieke”.

Die verslag waarsku dat die stelsel onder druk is weens onderbefondsing, ’n tekort aan dokters en swak infrastruktuur.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou