
Jy kan die kleur van jou oë verander!
Hou jy nie van die kleur van jou oë nie? Dan is hier goeie nuus vir jou. Vir die eerste keer in Suid-Afrika kan mense nou permanent hul oogkleur met
Die Afrikaanse Stasie!

Hou jy nie van die kleur van jou oë nie? Dan is hier goeie nuus vir jou. Vir die eerste keer in Suid-Afrika kan mense nou permanent hul oogkleur met

Die Mankweng-hospitaal in Limpopo het geskiedenis gemaak toe ’n siamese tweelingseuntjies, wat in Januarie by die hospitaal buite Polokwane/Pietersburg gebore is, suksesvol in ’n sewe-uur-lange operasie geskei is. Die tweeling,

President Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy nie enige artikels van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet van 2023 sal afkondig voordat die Konstitusionele hof uitspraak gelewer het op uitdagings rakende openbare deelname

Pasiënte van die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria moet lank wag, nadat operasies by die hospitaal weens probleme met die lugversorgingstelsel in die operasie-sale vertraag is. Die temperature in

Marelize Maré Gewigsverlies-inspuitings kan mense help om aansienlike gewig te verloor, maar nuwe navorsing dui daarop dat skielike staking, veral sonder leefstylveranderinge, tot vinnige gewigstoename kan lei. Die bevindings spruit

Marelize Maré Die speelgoed-vervaardiger, Mattel, het saam met die Autistic Self Advocacy Network gewerk om ’n Barbie met outisme te skep. Die pop kom met kenmerke soos oorfone, ’n fidget-spinner