Luister nou

Nasionale Instituut waarsku oor griep

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes waarsku dat griepgevalle reeds begin toeneem voor die winterseisoen.

Klinieke ontvang nagenoeg 18 500 dosisse enstof en daar word verwag dat alle fasiliteite teen 24 April voorraad sal hê.

Owerhede moedig veral hoërisiko-groepe aan om ingeënt te word om infeksie en ernstige komplikasies te voorkom.

Prioriteit sal gegee word aan persone ouer as 65, mense met chroniese siektes soos MIV, TB en diabetes, swanger vroue en kinders met sekere mediese toestande.

Gesondheidsowerhede beklemtoon ook goeie higiëne en siek persone word aangeraai om tuis te bly, te rus en mediese hulp te soek indien simptome vererger.

Gewilde Nuus

Untitled design (18)

Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf

Untitled design (17)

Laaste wit president in Afrika sterf

Graffiti logo

Graffiti-boekeblad 17 Julie 2026

Fotokrediet: The Citizen

Hoës vergader vandag oor uitbetalings aan munisipaliteite

Fotokrediet: Reuters

Burnham verkies as leier van Arbeiders

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Hart en houtskool
DCIM100MEDIADJI_0626.JPG
Ligte, kameras, rugby!
Untitled design (19)
Iran kan meer pyn as die VSA absorbeer
Untitled design (18)
Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf
Untitled design (17)
Laaste wit president in Afrika sterf

Luister nou