Luister nou

Agri Wes-Kaap vra strenger beheer

Deur Pretoria FM Nuusspan

Agri Wes-Kaap doen ’n beroep op streng beheermaatreëls in die George-kwarantyngebied ná ’n nuwe bek-en-klouseer-geval daar bevestig is.

Die uitbraak is op ’n klein beesplaas naby George, binne die bestaande 10-kilometer-kwarantynsone, opgespoor.

Die organisasie sê die nuwe geval volg ná 39 dae sonder enige verdere besmettings in die Wes-Kaap.

Boere word versoek om streng bio-sekuriteitsmaatreëls te handhaaf om die verspreiding van die siekte te beperk, terwyl oorblywende plase steeds ingeënt sal word soos weersomstandighede dit toelaat.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Solidariteit netwerk

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Boer tot bord

Wanneer ’n boer vermoor word ….

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

V (1)

Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: EWN
Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid
Fotokrediet: VF Plus
RDK beveel drie regters aan
Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Fotokrediet: Solidariteit netwerk
Wêreldonderwysersdag word vandag gevier
Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….

Luister nou