
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
Trump beskou inligting oor handelstekort anders – sê Ramaphosa.
Die Afrikaanse Stasie!

Trump beskou inligting oor handelstekort anders – sê Ramaphosa.

Dié bedryf kos die land R16-miljard in verlore belastingontvangste.

Volgens berigte was ‘n maatskappy van die omstrede Gupta-familie glo betrokke by die tender.

Die DA se koukusleier in die metro, en die voormalige burgemeester, Cilliers Brink sê dit is duidelik dat die projek misluk het en dat swak beplanning mense verontrief het.

Die DA se woordvoerder oor samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake in Noordwes, CJ Steyl sê Modise se maatskappy, Mzanzi Resorts het in Desember 2019 ‘n huurooreenkoms onderteken om

Eskom het onlangs ’n aggressiewer benadering aangeneem om te verseker dat munisipaliteite se skuld betaal word, maar ondanks die bevriesing van bankrekeninge en kragafsluitings bly die skuld aan Eskom toeneem.