Luister nou

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy die skrywe van die Amerikaanse staatshoof, Donald Trump ontvang het waarin verhoogde invoertariewe van 30% van 1 Augustus af aangekondig word.

Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya sê die Suid-Afrikaanse regering betwis Trump se interpretasie van die jongste handelsinligting tussen dié twee lande.

Magwenya sê dat dié tariewe plaaslike vervaardigers en uitvoerders – wat swaar op die Amerikaanse mark leun – sal benadeel.

Ramaphosa se administrasie voer aan dat hy die jongste aankondiging as ‘n toets van wedersydse samewerking sien.

2 Responses

  1. Dis moeilik om te glo ons sit opgeskeep met die klas van mense wat ons land regeer. Dis eintlik skreeusnaaks.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Fotokrediet: AfriForum

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings
Misdaadtoneel-Ekurhuleni
DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar
Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings

Luister nou