Luister nou

Geldsake

Geldsake

Suid-Afrikaanse huishoudings is onder druk

Suid-Afrikaanse huishoudings se finansiële veerkragtigheid het in die eerste kwartaal van die jaar onder druk gekom, ondanks ’n verbetering op jaargrondslag. Volgens die Altron FinTech-huishoudelike veerkragtigheidsindeks het die seisoensaangepaste indeks

Lees Meer »
Geldsake

Politieke partye se skenkings bekendgemaak

Politieke partye het reeds meer as ‘n R116 miljoen se private skenkings in die eerste kwartaal van die finansiële jaar verklaar, terwyl hulle voorberei vir die plaaslike regeringsverkiesings. Die DA

Lees Meer »
Geldsake

NSFAS staak befondsing aan duisende

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, NSFAS, het meer as 6 500 studente se befondsing gestaak, terwyl daar nog net enkele maande van die akademiese jaar oor is. NSFAS het op

Lees Meer »
Geldsake

Godongwana besin oor die toekoms van die OBK

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering oorweeg die toekoms van die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, te midde van voortgesette bestuursprobleme. Godongwana sê veral die korporasie se ongenoteerde

Lees Meer »
Geldsake

Oliepryse styg weer skerp

Oliepryse het vanoggend skerp gestyg ná nuwe geweld in die Midde-Ooste wat vrese oor wêreldwye energievoorrade laat toeneem het. Die spanning het toegeneem nadat Amerikaanse en Saoedi-Arabiese vegvliegtuie aanvalle uitgevoer

Lees Meer »
Geldsake

Munisipaliteite skuld Eskom baie

Munisipaliteite regoor Suid-Afrika skuld steeds miljarde rand aan Eskom, ten spyte van die regering se ingryping. Die kragvoorsiener waarsku dat die toenemende skuld druk plaas op sy finansies en het

Lees Meer »

Luister nou