Luister nou

Skerp toename in bankbedrog

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Nasionale Finansiële Ombudsman, die NFO, sê die gevaarligte flikker nadat daar ‘n skerp toename in die getal klagtes oor digitale bankbedrog aangemeld is.

Die voorkoms van dié misdryf het in die eerste vyf maande van die jaar met 73% toegeneem.

Die hoofombudsman van die bankafdeling by die NFO, Nerosha Maseti, sê met virtuele kaarte wat nou meer geteiken word as tradisionele OTM-kaarte, word verbruikers gewaarsku om waaksaam te bly en bykomende voorsorgmaatreëls te tref.

“Bankkliënte trap maklik in swendelaars te strik deur middel van phishing en swishing waartydens hulle hul bankinligting aan ’n derde party bekend maak wat dan toegang tot hul banktoepassing en fondse kry.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Boer tot bord

Die toekoms van die boer na die bord

Untitled design (26)

Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Untitled design (27)

Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Untitled design (25)

Naboomspruit gaan DorpToe!

Untitled design (23)

Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?

Ander Nuus Artikels

Selby Mbenenge
RDK vra Ramaphosa om Oos-Kaapse regter-president te skors
Fotokrediet: Moneyweb
Munisipaliteite skuld Eskom baie
Fotokrediet: Netwerk24
VSA staak aanvalle op Iran
Boer tot bord
Die toekoms van die boer na die bord
Untitled design (26)
Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Luister nou