
Tweepotstelsel tydelik gesluit
Aansoeke vir die tweepotstelsel is tydelik tot 21 Oktober opgeskort.
Die Afrikaanse Stasie!

Aansoeke vir die tweepotstelsel is tydelik tot 21 Oktober opgeskort.

Die sentrale voorstel is dat die staat aanspreeklik gehou word vir ’n belastingterugbetaling aan ’n bedrogslagoffer — selfs al is die fondse deur misdadigers gesteel. Die ombud beskou die kapings

Nersa sê Eskom mag wel in die volgende tariefjaar, van 1 April 2026 tot 30 Maart 2027, R12 miljard bykomend deur middel van tariewe verhaal, en in die daaropvolgende jaar

Dié proses – wat vingerafdrukke of gesigherkenning insluit – is gemik op die bekamping van bedrog en die verbetering van stelselintegriteit.

Die uitvoerende hoof van die Padbestuursverkeersagentskap, Makhosini Msibi het in 2023 ‘n salaris van R10,1-miljoen vir die jaar verdien.