
Mashatile: “Nuwe transformasiefonds sal nié nóg ‘n broeiplek vir korrupsie wees nie”
Mashatile meen selfs 31 jaar na die aanvang van Suid-Afrika se demokrasie is daar nog baie werk wat gedoen moet word om volkome ekonomiese- vryheid en transformasie te bereik.



