Geldsake
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Die EFF het die ANC skerp gekritiseer omdat hulle sy voorstelle van hoër maatskappybelasting en ‘n sogenaamde “apartheidsbelasting” nie aanvaar het nie.
Die Afrikaanse Stasie!

Die EFF het die ANC skerp gekritiseer omdat hulle sy voorstelle van hoër maatskappybelasting en ‘n sogenaamde “apartheidsbelasting” nie aanvaar het nie.

Solidariteit sê hy glo die derde poging tot ‘n nasionale begroting was nié die wag werd nie, en meen dit is nie iets om op trots te wees nie.

President Cyril Ramaphosa het die begrotingsrede virtueel vanuit Amerika dopgehou waar hy om 17:30 met Amerika se president Donald Trump vergader.

Dit is effens hoër as die vorige maand se 2,7%, maar steeds onder die reserwebank se teikenband van 3- tot 6%.

Volgens Modise sal minstens 80 000 poste tussen dié jaar en 2029 in die metro geskep word.

Bougas is daarvan beskuldig dat hy ‘n Ponzi-skema bedryf het.