
109 besigheidslikwidasies in April aangeteken
Vrywillige likwidasies in Suid-Afrika het op ‘n jaargrondslag met 25,7% toegeneem.
Die Afrikaanse Stasie!

Vrywillige likwidasies in Suid-Afrika het op ‘n jaargrondslag met 25,7% toegeneem.

Volgens Mashaba sal hierdie begroting ook beleggings besorg vir woongebiede wat “deur die vorige administrasie verwaarloos is.”

Volgens Chance dui onlangse data daarop dat sommige Suid-Afrikaners gekant is teen BBSEB omdat dit na 20 jaar steeds nie suksesvol geïmplementeer kon word nie.

Hierdie uitspraak maak dit duidelik dat – totdat die wet gewysig word – kriptogeldeenheid -oordragte buite die land nie deur valutabeheerreëls geraak word nie.

Vanaf 4 Junie styg die algemene brandstofheffing, ingevolge die begroting, met 16-sent per liter vir petrol en 15-sent per liter vir diesel – wat die eerste verhoging in drie jaar

Die kommissaris van die SAID, Edward Kieswetter, sê dat hulle nie daaraan dink as bykomende druk nie, maar eerder as ‘n geleentheid om die fiskale integriteit van Suid-Afrika te versterk.