Verslag: “SEB dwing SA ekonomie op sy knieë”
Volgens die verslag beloop die jaarlikse koste van nakoming van SEB tussen R145- en R290-miljard. Dit verteenwoordig 2- tot 4% van Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP).
Die Afrikaanse Stasie!

Volgens die verslag beloop die jaarlikse koste van nakoming van SEB tussen R145- en R290-miljard. Dit verteenwoordig 2- tot 4% van Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP).

Hy het ontken dat staatsgeld tydens dié reise misbruik is en het die hoë uitgawes aan ander faktore soos die rand se lae waarde en die heersende koste van oorsese

“Elke minister is dieselfde vraag gevra en elkeen was oop en eerlik met hulle antwoorde. Dit was slegs Nshaveni wat nie haar reiskoste wou bekend maak nie. Dit laat ‘n

Brink sê Gauteng is vinnig besig om ‘n sukkelende provinsie te raak onder die leierskap van Panyaza Lesufi as premier.

Belastingbetalers wat nie voorlopige belastingopgawes indien nie, sal vanaf 21 Julie tot 20 Oktober hul opgawes kan indien.