Luister nou

Mashatile verdedig sy “peperduur” reise

Deur Pretoria FM Nuusspan

Adjunk-president Paul Mashatile het terug gekap na kritici wat die nagenoeg R8-miljoen veroordeel het wat al aan sy buitelandse reise bestee is sedert hy minder as ‘n jaar gelede in dié pos aangestel is.

LEES OOK: Mashatile se Japan-besoek kos die belastingbetaler meer as R2-miljoen

Mashatile se reisuitgawes na Ierland, Botswana, die Verenigde Koninkryk, Zimbabwe, Japan en Frankryk is tydens ‘n vraag-en-antwoordsessie in die Parlement in die kollig gewerp.

Hy het ontken dat staatsgeld tydens dié reise misbruik is en het die hoë uitgawes aan ander faktore soos die rand se lae waarde en die heersende koste van oorsese reise toegeskryf.

LEES OOK: Minister in die presidensie wil nié haar reiskoste bekend maak nie

Volgens Mashatile was die reise daarop gemik om beleggers te lok en kry die land waarde vir geld.

2 Responses

  1. Gooi AL die Anc en EFF uit
    Hul steel ons rot en kaal
    En die wat ons Boere vermoor gee Hul Dood straf

  2. Dit regverdig nog steeds nie die meer as R300 000 per nag in ‘n hotel nie. Hulll dink hulle is moerbelangrik maar eintlik beteken hulle niks. Net goed vir alles opneuk.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

Ander Nuus Artikels

Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig
Medies - Netwerk24
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming
Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke
Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Luister nou