Sportweddenskappe klop die “lotto”
Dis veral onder dobbelaars tussen die ouderdomme van 18 en 34 jaar oud wat sportweddenskappe as ‘n vorm van dobbelary selfs gewilder is as die Nasionale Lotery.
Die Afrikaanse Stasie!

Dis veral onder dobbelaars tussen die ouderdomme van 18 en 34 jaar oud wat sportweddenskappe as ‘n vorm van dobbelary selfs gewilder is as die Nasionale Lotery.

Die betrokkenes se aangepaste bestedingspatrone ondersteun hul voorneme dat al minder van dié kandidate in onroerende bates belê.

Een van Sizekhaya Holdings se aandeelhouers, Bellamont Gaming, word gedeeltelik deur Mashatile se skoonsuster, Khumo Bogatsu besit.

Kieswetter sê die belasting wat die inkomstediens hieruit ingesamel het beloop ongeveer R15-miljard.

Sowat 92% van Eskom se arbeidsmag kwalifiseer vir oortydbetaling.

Nasionale staatsdepartemente – wat die meeste amptenare in diens het – het die meeste geld in 2023 hieraan bestee – naamlik R3,1-miljard.