
Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei
Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad doen alles moontlik om sy Afrika- en rotsspringer-pikkewyne aan te moedig om te broei. Die akwarium gee die pikkewyne onder meer laventel en roosmaryn as
Die Afrikaanse Stasie!

Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad doen alles moontlik om sy Afrika- en rotsspringer-pikkewyne aan te moedig om te broei. Die akwarium gee die pikkewyne onder meer laventel en roosmaryn as

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie se jongste verslag oor politieke befondsing wys Suid-Afrikaanse politieke partye het in die 2024/25-boekjaar net meer as R230 miljoen se private skenkings verklaar. Die DA was die

Die VF Plus het sy verkiesingsmanifes vir die plaaslikeregeringsverkiesing bekend gestel, waarin die party ’n omvattende plan uiteensit om die heersende verval op munisipale vlak om te keer. Volgens die

Suid-Afrikaners met sonkrag het minder as drie weke om voordeel te trek uit Eskom se kwytskelding van registrasie- en aansluitingsfooie. Die kwytskelding vir kwalifiserende sonkragstelsels van tot 50 kVA is

Die regering beplan om die Telkom Towers-geboue in Pretoria wat nie benut word nie, in ’n winsgewende bate te omskep. Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, sê

Minstens 173 beamptes van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) word deur tugstappe in die gesig gestaar vir verskeie oortredings, met sommige wat daarvan aangekla word dat hulle misdadigers gehelp