Luister nou

Schreiber gaan immigrasiebestuur verskerp

Deur Marelize Maré

Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, sê die regering gaan immigrasiebestuur verskerp.

’n Nuwe aanlyn registrasiestelsel vir asielsoekers sal na verwagting môre in werking tree.

Die stelsel sal biometriese inligting gebruik om aansoekers se identiteit te verifieer en vorige afgekeurde aansoeke te identifiseer.

Schreiber sê daar is tans net meer as 700 immigrasiebeamptes landwyd, maar nog 300 word aangestel.

Die regering wil ook met ander staatsdepartemente saamwerk om immigrasietoepassing en grensbeheer te versterk.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Citizen

OVK vra vir geduld terwyl verkiesingsuitslae verwerk word

Oliepryse daal - Die Kwêvoël

Oliepryse daal na VSA verkiesingsuitslae

Fotokrediet: eNCA

AGOA-uitsluiting wek kommer

Stembus

Spesiale stemme in die Wes-Kaap skop met haakplekke af

Fotokrediet: OFM

SANBD soek jou bloed!

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Moneyweb
Die rand versterk teenoor die Amerikaanse dollar
Fotokrediet: Friedrich Naumann Foundation
DA behou sy voorsprong in Johannesburg
Fotokrediet: The Citizen
OVK vra vir geduld terwyl verkiesingsuitslae verwerk word
Oliepryse daal - Die Kwêvoël
Oliepryse daal na VSA verkiesingsuitslae
Fotokrediet: eNCA
AGOA-uitsluiting wek kommer

Luister nou