
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Die polisie het bevestig dat nóg ’n vrou se liggaam in Dawn Park aan die Oos-Rand gevind is. Dit bring die aantal vroue wie se liggame sedert Julie in die
Die Afrikaanse Stasie!

Die polisie het bevestig dat nóg ’n vrou se liggaam in Dawn Park aan die Oos-Rand gevind is. Dit bring die aantal vroue wie se liggame sedert Julie in die

Die Suid-Afrikaanse regering het teruggekap teen nuwe Amerikaanse visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaners. Die minister van Internasionale betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika het die soewereine reg om wette in te stel wat historiese

Die DA het ’n kontantbeloning van R500 000 uitgeloof vir leidrade wat tot die suksesvolle vervolging van ’n vermeende reeksmoordenaar in die Ekurhuleni-metro kan lei. Volgens die DA se burgemeesterskandidaat

Die polisie het berigte ontken dat ’n verdagte wat met die moorde op vroue in Ekurhuleni verbind word, na Potchefstroom verskuif het. Die bewerings oor ’n groot polisie-operasie in die

Die Amerikaanse regering het nuwe visumbeperkings aangekondig vir sekere buitelandse burgers wat volgens Washington betrokke is by rassegebaseerde diskriminasie, die aanhitsing van geweld teen minderheidsgroepe of beleid wat onteiening van

Die burgerregte-organisasie, AfriForum se nuwe verslag oor die 47 plaasaanvalle tussen 2019 en 2025 toon dat buitensporige geweld tydens aanvalle in sommige gevalle as marteling beskou kan word. Die verslag