Luister nou

ANC-ooreenkoms met DA uitgesluit

Deur Marelize Maré

Die ANC het ’n nasionale koalisie-ooreenkoms met die DA, soortgelyk aan die Regering van Nasionale Eenheid, uitgesluit.

Volgens bronne binne die ANC se nasionale uitvoerende komitee is daar sterk teenkanting teen samewerking met die DA, veral oor beleidsverskille betreffende swart ekonomiese bemagtiging, regstellende aksie en die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette.

Die ANC oorweeg ook om eerder in opposisie te gaan in munisipaliteite waar hy minder as 30 %  steun gekry het, en in metro’s waar sy steun onder 20 % is.

Die party voer steeds koalisiegesprekke met onder meer ActionSA, die EFF, MK-party, die IVP en kleiner partye.

Die ANC en DA het egter Sondag ook formele gesprekke gevoer.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Maroela Media

Die Tshwane-metro stel vlak twee-waterbeperkings in

Boer tot bord

AGOA: Wanneer internasionale politiek die verbruiker se inkopietrollie laai

Internasionale Perspektief nuut

Pole diep verdeeld oor land se toekomstige rigting

WhatsApp Image 2026-11-13 at 09.03.43 (1)

Nog net ’n week oor om vir die 1% Klub in te skryf

WhatsApp Image 2026-11-13 at 09.03.42 (6)

Gemeenskappe moet self

Ander Nuus Artikels

Kraan
Waterbeperkings tref die Wes-Kaap
Sigarette
Onwettige handel kos SA R68 mjd. jaarliks
Fotokrediet: Maroela Media
Die Tshwane-metro stel vlak twee-waterbeperkings in
Boer tot bord
AGOA: Wanneer internasionale politiek die verbruiker se inkopietrollie laai
Internasionale Perspektief nuut
Pole diep verdeeld oor land se toekomstige rigting

Luister nou