Luister nou

Leefstyl

ChatGPT vir tieners

OpenAI het ’n nuwe weergawe van ChatGPT bekendgestel wat spesifiek vir tieners tussen 13 en 17 jaar ontwerp is, met strenger veiligheidsmaatreëls. Die sogenaamde “ChatGPT for Teens” beperk onder meer gesprekke oor

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se waterpolisiërings- en duikeenheid het gemeenskappe langs die Vaalrivier gewaarsku om waaksaam te wees, nadat ’n vrylopende Snoetkrokodil deur inwoners gewaar is. ’n Vanghok is vandag opgestel

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Sirië beskuldig Israel daarvan dat hy ’n lugmagbasis in die noordweste van die land aangeval het. Siriese staatsmedia berig dat die Aboe al-Doehoer-lugmagbasis vroeg vanoggend deur verskeie lugaanvalle getref is. Die aanloopbaan

Lees Meer »
Gewildste Nuus

AfriForum waarsku Nersa oor sonkrag registrasie reëls

Die burgerregte-organisasie, AfriForum waarsku dat Nersa se voorgestelde reëls vir die registrasie van kleinskaalse sonkraginstallasies moontlik tot nuwe heffings vir huishoudings, boere en ondernemings kan lei. Nersa het konsepreëls gepubliseer

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Peet Viljoen se borgtogaansoek misluk

Die omstrede eertydse prokureur, Peet Viljoen, se borgtogaansoek is in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria van die hand gewys. Landdros Nica Setshogoe het beslis dat die verdagte nie daarin kon

Lees Meer »

Luister nou