
Vakbond vra optrede teen Siviwe Gwarube
Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie, SADTU, doen ’n beroep op president Cyril Ramaphosa om teen die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, op te tree. Dit hou verband met die voortgesette opskorting




