Luister nou

Vakbond vra optrede teen Siviwe Gwarube

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie, SADTU, doen ’n beroep op president Cyril Ramaphosa om teen die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, op te tree.

Dit hou verband met die voortgesette opskorting van die nuwe handboek-katalogus vir die Grondslagfase, Graad Een tot Drie.

SADTU sê ondersoeke het bevind dat daar geen ongerymdhede in die verkrygingsproses was nie.

Die vakbond beskuldig Gwarube van politieke inmenging en sê dit kan transformasie en kleiner uitgewers benadeel.

SADTU sê die katalogus moet onmiddellik geïmplementeer word en waarsku dat hy nie verdere vertragings sal aanvaar nie.

Gewilde Nuus

Amazon

Amazon ontken “wit uitsluiting”

Bennie van Zyl, Willie Aucamp en Henry Geldenhuys

Boer is nie vir sissies nie

WhatsApp Image 2026-09-03 at 2.36.56 PM

ANC wil mag met megamunisipaliteit behou

Meelbom landscape

Verbyvlugte by sportgeleenthede – Word dit te ver gevoer?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 4 September 2026

Ander Nuus Artikels

Donald-Trump-kwaai-by-Navo-beraad-Turkye
Trump wil nog name verander
Orania
Meer as R500 000 ingesamel vir pad in Orania
Amazon
Amazon ontken “wit uitsluiting”
Bennie van Zyl, Willie Aucamp en Henry Geldenhuys
Boer is nie vir sissies nie
WhatsApp Image 2026-09-03 at 2.36.56 PM
ANC wil mag met megamunisipaliteit behou

Luister nou