
Privaatvennote gesoek om Telkom Towers-kompleks op te knap
Die regering beplan om die Telkom Towers-geboue in Pretoria wat nie benut word nie, in ’n winsgewende bate te omskep. Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, sê
Die Afrikaanse Stasie!

Die regering beplan om die Telkom Towers-geboue in Pretoria wat nie benut word nie, in ’n winsgewende bate te omskep. Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, sê

Minstens 173 beamptes van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) word deur tugstappe in die gesig gestaar vir verskeie oortredings, met sommige wat daarvan aangekla word dat hulle misdadigers gehelp

Twee buitelandse burgers is in Erasmia, noord van Centurion, in hegtenis geneem nadat hulle na bewering by ’n groot, onwettige dwelmvervaardigingslaboratorium betrap is. Die polisie sê die fasiliteit het moontlik

Redaksie Die bekende Country-sanger, Tommy Dell veg vir sy lewe ná ’n motorongeluk die afgelope week in Mbombela (Nelspruit). Dieselfde motorongeluk het die lewe van die bekende musiekagent, Mara van

Suid-Afrikaanse huishoudings se finansiële veerkragtigheid het in die eerste kwartaal van die jaar onder druk gekom, ondanks ’n verbetering op jaargrondslag. Volgens die Altron FinTech-huishoudelike veerkragtigheidsindeks het die seisoensaangepaste indeks

Die vakbond, Solidariteit het in die Europese Parlement in Brussel gewaarsku dat toenemende raswetgewing, staatsverval en wat die organisasie as vyandigheid teenoor minderhede beskou, Afrikaners stelselmatig uit Suid-Afrika dryf. Solidariteit