
Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle
Die burgerregte-organisasie, AfriForum se nuwe verslag oor die 47 plaasaanvalle tussen 2019 en 2025 toon dat buitensporige geweld tydens aanvalle in sommige gevalle as marteling beskou kan word. Die verslag




