
Heinrich Klaasen groet internasionale krieket
In die sewe jaar sedert sy buiging het hy meer as 2 000 lopies as kolwer verower.
Die Afrikaanse Stasie!

In die sewe jaar sedert sy buiging het hy meer as 2 000 lopies as kolwer verower.

Saskok sê dit het intussen vir lande moontlik geraak om die Statebondspele in verskeie stede eerder as in een stad aan te bied, wat dit meer bekostigbaar maak.

Dit kom nadat gister se wedstryd tussen die Punjab Kings en die Delhi Capitals in Dharamsala inderhaas onderbreek is weens lugaanvalle in die omgewing.

Rabada is op 21 Januarie vir dwelms getoets na ‘n wedstryd tussen MI Cape Town en Durban se Super Giants in die SA20’s kriekettoernooi.

Dit kom nadat Limpopo-leerlinge op busse moes slaap omdat daar nie vir hulle verblyf gereël is in Bloemfontein, waar hulle aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-kampioenskappe deelgeneem het.

Atlete sal aan ‘n eenmalige wangdepper- of droëbloedtoets onderwerp word as deel van ‘n proses wat as nie-indringend beskou word.