Luister nou

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

Deur Pretoria FM Nuusspan

Indië se krieketraad het aangekondig dat die winsgewende Indiese Premierliga T20-kriekettoernooi, die IPL, onbepaald opgeskort is.

‘n Bron naby aan die besluit het aan Reuters bevestig dat dié besluit geneem is weens die groeiende konflik tussen Indië en Pakistan.

Dit kom nadat gister se wedstryd tussen die Punjab Kings en die Delhi Capitals in Dharamsala inderhaas onderbreek is weens lugaanvalle in die omgewing.

Die spreiligte is inderhaas afgeskakel en spelers en toeskouers is as ‘n veiligheidsmaatreël uit dié stadion ontruim.

Wêreldleiers het ook intussen vir kalmte gevra nadat die konflik tussen Indië en Pakistan vererger het. Pakistan se minister van verdediging, Khawaja Muhammad Asif, het die huidige situasie as moeilik beskryf.

Foto: NDTV SPORTS

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek