Luister nou

11 mense dood in stormloop buite Indiese krieketstadion

Deur Pretoria FM Nuusspan

Ten minste 11 mense is dood en tien-talle beseer in ‘n stormloop buite ‘n krieketstadion in die suidelike Indiese staat Karnataka.

Dit kom nadat die ondersteuners byeen gekom het om die tuisspan se oorwinning vroeër die week in die Indiese Premierliga te vier.

Karnataka se hoofminister, net bekend as Siddaramaiah sê niemand het só ‘n groot skare verwag nie.

200- tot 300 000 ondersteuners het by die plaaslike stadion opgedaag wat slegs 35 000 mense kan huisves.

Minstens 33 pasiënte moes in die hospitaal opgeneem word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou