
Voormalige Springbok-afrigter pleit onskuldig op aanklagte van seksuele aanranding
De Villiers is in Februarie verlede jaar deur die Good-party geskors weens die bewerings teen hom en sy lidmaatskap is twee maande later beëindig.
Die Afrikaanse Stasie!

De Villiers is in Februarie verlede jaar deur die Good-party geskors weens die bewerings teen hom en sy lidmaatskap is twee maande later beëindig.

Dit was aanvanklik nie deel van die program toe die skedule vir 2028 se Olimpiese Spele aangekondig is nie.

Die Warriors-krieketspan is hul plek in die uitspeelfase van die eendagreeks kwyt, omdat hulle nie aan Krieket Suid-Afrika se kwotavereistes voldoen het nie. Hulle sou Woensdag teen die Titans te

Kitshoff het sy nek verlede jaar beseer in ‘n Stormers wedstryd teen die Griekwas in Kimberley.

Die koshuis bied hoofsaaklik verblyf aan studente wat aan die NWU se rugbyinstituut verbonde is.

11 Februarie 2025 Wêreldatletiek het met ’n konsultasietydperk begin om nuwe regulasies by te werk vir transgender-atlete se deelname aan internasionale sportgeleenthede. Dit sluit sogenaamde DSD-atlete in, wat verwys na