
SA neem nie vanjaar aan die G20 deel nie
Suid-Afrika sal nie vanjaar aan die G20-groepering se geleenthede in die VSA deelneem nie. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sê dit is weens ‘n akkreditasieprobleem. Hy beskryf dit as ’n tydelike terugslag




